Onthou om in te skryf vir ons kompetisie!! JY is dalk die een wat met Wolwedans in die Skemer, die roman, kan wegstap! —WolwedansFliek
Wat ‘n omngelooflike aand!! Die sterre het geskitter, en flim was natuurlik ook tops!! Baie geluk aan almal betrokke! —WolwedansFliek
Hier is jou geleentheid om met Wolwedans in die Skemer, die roman, weg te stap! Comment bloot: “Op 5 Oktober… http://t.co/y4vLJEKV —WolwedansFliek
Nog ‘n ongelooflike skoot uit die film!! Ek kan nou nie meer wag vir julle almal om dit te sien nie!! Ek dink ons… http://t.co/nYpskN17 —WolwedansFliek
Die wenner van verlede week se kompetisie is Adriaan Breed!! Baie geluk! Stuur asseblief vir ons jou… http://t.co/Zy2lGeVq —WolwedansFliek
Almal hier van Wolwedans borrel behoorlik oor van opgewondenheid!! More-aand is die groot Gauteng premiere, en… http://t.co/0KkSqocI —WolwedansFliek
Ek hoop jy het ‘n wonderlike Erfenisdag! En dat jy, soos ek, ook al die geknetter van ‘n braaivleisvuur kan hoor! —WolwedansFliek